Marshall McLuhan

Marshall McLuhan
Marshall McLuhan in 1945

Geboortenaam Herbert Marshall McLuhan
Gebore (1911-07-21)21 Julie 1911
Edmonton, Alberta, Kanada
Oorlede 31 Desember 1980 (op 69)
Toronto, Ontario, Canada
Nasionaliteit Vlag van Kanada Kanada
Vakgebied Media, massamedia, sensorium, Nieukritiek
Instelling(s) Media-teorie, Toronto-skool vir Kommunikasieteorie
Bekend vir "Die medium is die boodskap", "globale dorp", figuur- en grondmedia, tetrad van media-effekte, "warm" en "koel" media
Beïnvloed deur Harold Innis, Eric A. Havelock, Thomas Nashe, G.K. Chesterton, I.A. Richards, F.R. Leavis, Wyndham Lewis, James Joyce, Marcel Duchamp
Invloed op Walter J. Ong, Neil Postman, Timothy Leary, Terence McKenna, William Irwin Thompson, Paul Levinson, Douglas Rushkoff, Douglas Coupland, Jean Baudrillard, Abbie Hoffman, Ann Nocenti

Herbert Marshall McLuhan (21 Julie 1911, Edmonton, Kanada31 Desember 1980) was 'n Kanadeese filosoof en wetenskaplike. Sy hooffokus was mediastudies en mediateorie. Hy was die grondlegger van die konsep "globale dorp" (global village). Hierdie konsep word deur McLuhan vir die eerste keer geformuleer in 1959, lank voor die voorkoms van 'n "globale dorp" (met die opkoms van die Internet en die Wêreldwye web) vir almal 'n realiteit geword het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search